Sarie

WAT KAN EK DOEN?

-

Nicole se raad aan verbruiker­s is om soveel as moontlik navorsing te doen oor volhoubare skoonheids­produkte en die reekse waarin jy belangstel voordat jy ’n winkel besoek. “Andersins kan jy maklik oorweldig word deur die magdom keuses.” En onthou, jy hoef net met een volhoubare produk in jou skoonheids­kas te begin om al klaar ’n verskil te maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa