Sarie

NATUURLIKE BOTOX

-

African Extracts Rooibos word geken aan die rooibos-ekstrak wat as antioksida­nt in hul velsorgpro­dukte gebruik word. Nóú steel plantstams­elle afkomstig van wilde-olyfspruit­e in hul nuwe Hydrofirm-CĂ-velsorgree­ks (vanaf R260) die kollig. Dié molekules werk uitstekend om die vernuwings­proses van velselle ’n hupstoot te gee vir ’n fermer vel. Kies uit ’n dagroom met sonbeskerm­ing, ’n nagbehande­lingsroom en ’n serum. By Dis-Chem en uitsoektak­ke van Clicks

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa