Sarie

DENISE NEWMAN

-

Suidooster

My ma het die beste sagopoedin­g in die wêreld gemaak, en ek het die resep by haar geërf. Ek maak dit veral in die winter om my gesin te bederf. Buiten kaneel, sit ek ook karmonk șkardemomț by soos in boeber – dit gee ’n heerlike smaak.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa