Sarie

RINA NIENABER

-

Getroud met rugby Wanneer Ouma die Esse-koolstoof se deure oopgemaak het, het jy in ’n poel vlamme vasgekyk. Die duiwel se eie blyplek, het ek gedink. Maar wanneer jou sny warm melktert later op die Noritakebo­rdjie vir jou loer, was jy in die hemel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa