Sarie

PATROONGEB­AK

-

Hierdie Bundtpan van Kitchen Inspire is ideaal om patroonkoe­ke en -poedings mee te maak. Die pan is van kleefvrye silikoon, sodat gebak krummelvry uitgekeer kan word. Dis ook maklik om skoon te maak en veilig om in die skottelgoe­dwasser te sit. Vanaf R239 vir ’n 2 liter-pan by uitsoek-kombuiswin­kels

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa