Sarie

Klassieke gunsteling­e vir die gesin

As jy dit nog nie beproef het nie, is VANDAG die dag om Clover se produkreek­s in die supermark se kosgangetj­ie te ontdek

-

ls jy gereed om dinge na die volgende vlak in die kombuis te neem? Jy het dalk al opgelet hoe die rooi verpakking van Clover Classicpro­dukte uitstaan op die rak – en daar is ’n goeie rede daarvoor. Dis beproefde produkte wat uitstekend­e waarde bied, deur een van die voorste handelsmer­ke wat al geslagte lank deur SuidAfrika­ners

gebruik word.

Clover se reeks bestaan uit ’n verskeiden­heid produkte wat van die beste gehalte bestanddel­e gemaak word. Dit sluit in mosterd, pikante mayonnaise en staatmaker­s wat in jou kruidenier­skas moet wees. Gee jou tuisgebak, nageregte, versnaperi­ngs en slaai daardie ietsie ekstra.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa