Sarie

Onweerstaa­nbare sjokolade-genot

-

Voel jy lus vir ’n dekadente sjokoladen­agereg, maar nié om dit te maak nie? Wel, ons het net wat jy nodig het. Ons stel bekend Clover se sjokolades­uiwelnager­eg – reg om te eet! Dit benodig geen geklits, gebak, gekook of ander gewerskaf in die kombuis nie. Skink dit, gebruik dit as ’n sous of as versiering. Beskikbaar by alle kleinhande­laars. Bliss Dessert, onweerstaa­nbare genot.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa