Sluitingsdatum: 23 Julie 2021
OM DEEL TE NEEM: Die blokraaisel op bl. 152 is die een wat jy moet voltooi om vir die pryse in ons wedstryd in aanmerking te kom. Werknemers en hul gesinne van NB-Uitgewers, Media24 (SARIE se moedermaatskappy) en hul reklamemaatskappye mag nie aan die wedstryd deelneem nie. Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie. SARIE bied die wedstryd namens NB-Uitgewers aan as ’n diens aan haar lesers. NB-Uitgewers voorsien en is verantwoordelik vir die pryse.