Sarie

VIR BREEDEVALL­EI-PLAAS

PRESTIGE-TOEKENNING

-

Meer as 100 lande het deelgeneem, 400 000 mense het gestem . . . en daar doen Bosjes dit weer! Dié plaas in die Breedevall­ei, Wes-Kaap, se jongste toevoeging­s – Bosjes Spens en Winkel – is die wenner van Architizer se AĂ-gewildheid­stoekennin­g in die gasvryheid­skategorie. Dis ook deur ’n paneel kenners as kategoriew­enner aangewys. Architizer vier die wêreld se beste argitektuu­r en produkte. Albei geboue is ontwerp deur die SuidAfrika­ner Coetzee Steyn, wat in Londen gebaseer is. Die kapel op die plaas – ook sy ontwerp – is in 2019 bekroon.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa