Sarie

VIER JOU GROEN RUIMTE

-

Of jy nou ’n groentjie-tuinier is met net ’n vensterban­k vol potplante of ’n ervare tuinier met ’n uitgestrek­te grasperk, Tuindag is die perfekte geleenthei­d om al jou harde werk en jou groen ruimtes te vier.

Aktrise Rolanda Marais is ’n ywerige tuinier met ’n pragtige tuin en baie binnenshui­se plante. “Een van die grootste vreugdes is om te sien hoe ’n plant op jou liefde en sorg reageer en blom,” sê sy. Sy vier vanjaar Tuindag saam met haar man en dogter met ’n binnenshui­se plantparty­tjie, waarvoor sy spesiaal ’n speellys saamgestel het w at jy op Tuindag se Spotify-rekening kan vind.

 ??  ?? Rolanda Marais, 2021 Blomkransa­mbassadeur
Rolanda Marais, 2021 Blomkransa­mbassadeur
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa