Sarie

’N GAYDAR . . .

-

Ons almal het dit: Daardie vermoë om binne sekondes “net te weet” wat iemand se seksuele voorkeur is, selfs al is daar nie stereotipi­ese leidrade nie. In een studie moes vrywillige­rs na gesigfoto’s kyk en daardie mens se seksuele oriëntasie raai. Die meeste het dit binne ’n breukdeel van ’n sekonde reggekry, selfs al was die foto klein gesny met net die mond en oë sigbaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa