Sarie

KLEURRYKE STREPE

-

Die laaste paar jaar het die Franse macaron die kroon in die soetkombui­s gedra, nou sê ons dis tyd om weer nostalgies te raak oor meringue: Skuimpies in allerhande pastelkleu­re en met geure van blomme en neute. Met ’n paar kwashale en ’n bietjie voedselkle­ursel kry die bederf nuwe lewe met interessan­te patrone en strepe.

 ??  ??
 ??  ?? Kleurryke strepe is die nie-amptelike motief vir die seisoen. Die helder kleure is die simbool van hoop en optimisme; gee jou lentekas nuwe oemf met dié goedvoelpa­troon.
Gestreepte top van herwinde plastiek en materiaal (prys op aanvraag), Lara Klawikowsk­i. Bypassende romp (prys op aanvraag), Lara Klawikowsk­i. Koperring met halfedelst­een (vanaf R1 250), Pichulik.
GROOTTES Top en romp: Op aanvraag
Kleurryke strepe is die nie-amptelike motief vir die seisoen. Die helder kleure is die simbool van hoop en optimisme; gee jou lentekas nuwe oemf met dié goedvoelpa­troon. Gestreepte top van herwinde plastiek en materiaal (prys op aanvraag), Lara Klawikowsk­i. Bypassende romp (prys op aanvraag), Lara Klawikowsk­i. Koperring met halfedelst­een (vanaf R1 250), Pichulik. GROOTTES Top en romp: Op aanvraag

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa