Sarie

MOEILIKHEI­D!

-

Tweede kinders is meer rebels en hul kans 25% tot

40% groter om moeilikhei­d op skool – en selfs met die gereg – op te tel, het Amerikaans­e navorsing bevind. Dis dalk omdat ouers baie strenger met hul oudste is en makliker dinge met die tweede een oorsien. En terwyl die oudste kind se rolmodelle sy ouers is, is die tweede kind s’n dalk ’n irrasionel­e tweejarige, sy ouer sib, volgens die navorsers aan die Massachuse­tts Instituut vir Tegnologie (mitsloan.mit.edu).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa