Sarie

MANS SLAAP BETER

-

Nie so nie. Mans en vroue slaap net verskillen­d. Vroue ly twee keer meer aan slaaploosh­eid. Maar as vroue slaap, kry hulle meer diep slaap as mans. Mans is weer meer geneig om slaapapnee te hê. Die konstante ophou en hervat van asemhaling beteken hy slaap meer onrustig en dit kan boonop ’n klomp gesondheid­sgevare inhou, soos reeds gesê. Mans en vroue snork. En vroue kan ook slaapapnee hê, hoewel dit baie minder by hulle gediagnose­er word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa