Sarie

MAAK JOU EIE BLOMKROON

-

Hoe jy ook al besluit om Tuindag te vier, maak seker jy sit jou tuingereed­skap neer en doen dit met ’n blomkrans op jou kop. Nooi jou vriende en geniet die dag saam met ’n teepartytj­ie, ’n piekniek of drankies in die tuin. Om ’n blomkroon as ’n heerlike kreatiewe projek aan te pak gaan na

vir die datums waarop virtuele of persoonlik­e werksessie­s aangebied word. Jy sal ook inligting vind om jou te help om die perfekte viering te beplan, wat insluit resepidees, aflaaibare uitnodigin­gs en dinge om saam met die kinders te doen en te maak in die tuin.

Onthou, ons wil graag sien hoe jy die dag vier.

Gebruik die “tag” @GardenDayS­A en die hutsmerk #GardenDayS­A op sosiale media.

 ??  ?? Jo-Ann Strauss, 2021 Blomkransa­mbassadeur
Jo-Ann Strauss, 2021 Blomkransa­mbassadeur

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa