Sarie

Kyk--en--koopdiinge

WW at at is is nunutu,tw, w at at is is anadnderes­r?s? KK yk yk bbieitejti­eji , ed ,d ala k lk is is hihei r er 'n’nkokoppiei­e

-

Perfek met elke happie

Jy kan nie alle beesvleis oor een kam skeer nie. Sparta Angus-beesvleis is in sy eie klas, spesiaal uitgesoek vir sy marmerings­eienskappe en vry van groeistimu­lante. Met elke happie beleef jy die unieke geur wat jy van ’n eksklusiew­e beesvleisp­rogram sou verwag. Beslis die proe werd. Besoek sparta.co.za vir die lys van Spartawink­els en private slaghuise wat hierdie uitsonderl­ike produk landwyd verkoop.

Kontakbeso­nderhede: sparta.co.za

Skoonheids­laapgeheim­e

Satynkussi­ngslope staan bekend as die skoonheids­geheim van ’n goeie nagrus, want anders as katoen absorbeer satyn nie jou natuurlike olies nie. Koebaai slaapplooi­e of ’n deurmekaar kop. En omdat gesonde hare en vel van binne begin, is die nuwe Hello hair-oh!-aanvulling ’n moet vir jou skoonheids­roetine. Dit aktiveer kollageen- en keratienve­rvaardigin­g vir ’n jeugdiger vel en sterker hare en naels.

Besoek hellohair.co.za

Gesonde opsies vir jou kleuter

Clover Nutrikids, wat spesiaal vir kleuters van drie jaar en ouer geformulee­r is, maak dit maklik om seker te maak die kleinspan kry al die voedingsto­wwe in wat hulle nodig het. Die reeks sluit gegeurde suiwelvers­naperings, melkpoeier­s, suiweldran­kies en vrugtesapm­engsels in. Nutrikids is verryk met noodsaakli­ke voedingsto­wwe vir optimale groei en ontwikkeli­ng by kleuters, en is ’n bron van kalsium en agt vitamiene. Kry dit by groot kruidenier­swinkels landwyd.

Soete slaap met Sloom

Die spreekwoor­d lui, voorkoming is beter as genesing, en dit is ook van toepassing op jou matras. Slaap speel ’n enorme rol in ons fisieke en emosionele gesondheid. Boonop slaap ons sowat een derde van ons lewe om. Die Sloom-matras, met ’n 25-jaar-waarborg, is ontwerp om jou liggaam net die regte ondersteun­ing te gee vir ’n salige nag se slaap. Belê in jou slaap vandag nog met ’n Sloom-matras. Vir meer: Sloom.co.za

Kook met trots

Met Olive Pride se reeks olies kan jy heerlike, gesonde maaltye voorsit wat jou gaste sal beïndruk. Olive Pride Extra Virgin-olyfolie is propvol geur en ideaal om oor slaaie te giet, en om saam met warm en koue geregte voor te sit. Olive Pride Blend, in 1-liter-bottels, is die perfekte kombinasie van saadolies en ekstrasuiw­er olyfolie, wat dit ideaal maak vir braai, rooster, stowe en bak. Olive Pride se 500 g-bakkie Fat Spread word gemaak van ekstrasuiw­er olyfolie en is ryk aan omega-3-vetsure.

Hibiskus vir stralende vel

Selvernuwe­nde hibiskus, die antioksida­nt vitamien C, voedende plantgebas­eerde olies en galambotte­r sorg vir ’n trippel-aksie in MyEarth Hibiscus & Vitamin C Brightenin­g Boost Night Cream 50 ml. Dit beskerm jou vel teen oksidasies­kade, help verminder die voorkoms van fyn lyntjies en laat jou vel stralend lyk. Voorgestel­de prys: R99,99. Eksklusief beskikbaar by Clickswink­els asook aanlyn.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa