Sarie

TOEGEVOU

-

Die TV-reeks Bridgerton is tydens die wêreldwye grendeltyd deur 63 miljoen huishoudin­gs gekyk. Geen wonder die Regentskap-korsette het ’n invloed op vanjaar se modes nie. Gelukkig vir ons beperk die trend nie ons bewegings soos in die era tussen 1811 en 1820 nie.

Naaswit maksirok met korset-inrygdetai­l (R2 299), Country Road. Hemp (R899), Witchery. Swart-enwit tandruitpa­troon-handsak (R529), H&M. Bonkige goue kettinghal­ssnoer met swart kunssteen (R280), Lovisa. Goue oorbelle met kunspêrel (R220), Lovisa. GROOTTES Rok: 4 – 16 Hemp: 4 – 16

Toegevoude kos is organies en vry in vorm, net wat ons nou nodig het om te ontsnap van die soms beklemmend­e wêreld. Dink aan tortillas wat jy vul en oprol, of ’n eenvoudige tert sonder ’n pan gebak en die vulsel toegevou met die kors.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa