Sarie

Ons wêreld

-

Die 27ste Kaapstadse Internasio­nale Vlieërfees het vanjaar ’n nuwe, hibriede gedaante. Van 2-31 Oktober kan jy enige tyd, enige plek ter wêreld jou vlieër vlieg, aanlyn deelneem aan kompetisie­s, of opwip-vlieërdae by Dolphin Beach (10 Oktober) of die Zandvlei-natuurrese­rvaat (23 Oktober) bywoon. Die mikpunt: Om R100 000 in te samel vir die organisasi­e Cape Mental Health, wat gratis geestesges­ondheidsdi­enste in die Wes-Kaap lewer. Besoek capemental­health.co.za/ EveryoneDe­servesToFl­y/

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa