Sarie

WYS DIE wêreld

-

‘‘Vreemd vreugdevol.’’ Só is die rolprent Aline, the Voice of Love (losweg gegrond op die lewe van Céline Dion) by vanjaar se Cannes-filmfees beskryf. Amerikaans­e model Noel Capri Berry se keuse van asemrowend­e sonneblomg­eel vir die fliek se bekendstel­ling was wel pure vreugde. Op Instagram het sy self gesê: Son op die rooi tapyt! Ongetwyfel­d 2021 se ster-kleur – warm en optimistie­s. Presies wat die wêreld nou vra.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa