Sarie

2 X SO GOED

-

In 1985 was Clarins Double Serum die eerste produk wat bestanddel­e met ’n water- én oliebasis gekombinee­r het. Die kragtige formule is nou ook aangepas vir oë – 13 plantekstr­akte help vir lyntjies, donker kringe en pofferighe­id. Double Serum Eye (R930)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa