Sarie

BLOK DAAI BLOU LIG

-

Ons is deesdae pal voor skerms. Of jy nou zoom of aan’t werk is op jou rekenaar, selfoon of tablet, daardie blou lig van die skerm kan jou oë strem en moeg maak. Gebruik liefs ’n bril wat ontwerp is om dié lig te blokkeer, sê Kaapse entreprene­ur en ontwerper David Green, wat die offugo Blue Block-leesbril versprei. “Onthou ook die 20/20/20-reël as jy ’n digitale toestel gebruik. Fokus elke 20 minute vir sowat 20 sekondes op iets wat 20 voet (sowat 6 meter) van jou af is . . . en dagdroom.” greeneyewe­ar.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa