Sarie

SPEELGOED WAT OMGEE

-

Barbie het nou ook die stryd teen plastiekbe­soedeling betree. Die nuwe Barbie Loves the Ocean-reeks word gemaak van gebruikte plastiek wat in die see sou beland. Dis deel van die vervaardig­er Mattel se doel om teen 2030 net plastiek wat herwin, herwinbaar of van biogebasee­rde materiaal gemaak is, vir al hul produkte en verpakking te gebruik. Die LEGO-groep het onlangs ’n prototipe van ’n LEGO®-blokkie van weggooipla­stiekbotte­ls onthul om húl vordering met volhoubare oplossings te wys – 150 kundiges werk al drie jaar onverpoos.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa