Sarie

GHD GAAN KOORDLOOS!

-

Die skoonheids­wêreld gons oor die bekendstel­ling van die nuwe ghd Unplugged (R5 700), dié haarstiler­ingshuis se eerste koordlose haaryster. Die toestel is ideaal vir reis en pas netjies in jou handsak sodat jy moeiteloos jou haarstyl kan opknap, maak nie saak waar jy is nie. Dit neem net 45 sekondes om warm te word en kom saam met ’n hittebesta­nde bêresakkie en laaier. By uitsoeksal­onne en ghdhair.com/za – Monica van der Walt

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa