Sarie

AAN DIE JIMMY CHOOVROU

-

Jimmy Choo se nuutste vroueparfu­um, I Want Choo (R1 899 vir 100 ml EDP), is ’n geur wat ons net wil bly ruik! Met topnote van nartjie en perske, hipnotiese rooilelie en Sambacjasm­yn in die hart, en warm vanielje as basis, is dit ’n Oosterse blomgeur wat spreek van waagmoed, pret en glansrykhe­id.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa