TOP- vloeibare AFSKILFERAARS
Amandelsuur in die plaaslike reeks Skin Functional se Gentle Exfoliating Tonic (R250) is geskik vir sensitiewe velle met aknee. By skinfunctional.com
NeoStrata Enlighten Dual Acid Brightening Peel (R1 423) help om jou velkleur meer egalig te laat lyk. By uitsoek- estetiese salonne
Dié individuele afskilferingslappies is maklik om mee te reis – Nimue Active Resurfacing Wipes (R450). By uitsoeksalonne