Sarie

SARIE se eerste grimeerwer­kswinkel

-

Lesers is onlangs gewys hoe om hul grimering reg aan te wend en hul grimeerroe­tine te verfyn toe SARIE-skoonheids­redakteur, Monica van der Walt, die grimeerkun­stenaar Suzanne Potgieter van Skoonlief en CATRICE Cosmetics kragte saamgespan het. Buiten al die wenke, kortpaaie en kennersraa­d wat kursusgang­ers ontvang het, is hulle ook bederf met ’n grimeerweg­springboks met produkte van CATRICE Cosmetics ter waarde van R2 400! Die dag is met heerlike eetgoed en vonkelwyn op die pragtige wynlandgoe­d Loch Lynne afgesluit.

Hou ons sosiale media dop vir enige aankondigi­ngs. Vir meer inligting en soortgelyk­e projekte kontak anene.deklerk@media24.com

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa