Sarie

Kosdinge

- DEUR MARZANNE SCHOEMAN

As die lus vir kaaskoek jou weer onverwags

oorval, sorg dat jy Lancewood se splinternu­we Piece o’ Cake Cheesecake Mix in jou kas het. Al wat jy hoef te doen, is die beslag klits, bak en geniet. Ja, geen ekstra bestanddel­e is nodig nie, tensy jy lief is vir ’n kors. Dié kaaskoekme­ngsel is die eerste in sy soort in Suid-Afrika en is beskikbaar in twee heerlike geure: Plain en Caramel.

R99,99 by kruidenier­swinkels landwyd

SÊ DIT MET BLOMME

Vier die lente met lieflike blompatron­e. Fleur le Cordeur het ’n pragtige reeks kombuispro­dukte met blomme op – van tafeldoeke en lopers tot teedoeke en voorskote. Kies tussen 100%-linne (R500) en 100%-katoen (R380) vir dié mooi teedoek by shop. fleurlecor­deur.co.za

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa