Sarie

Mooidinge

- DEUR MONICA VAN DER WALT

BEVEG KNOPPIES

Die slim formule van Eau Thermale Avène Cleanance Comedomed Anti-Blemishes Concentrat­e (R309) takel onsigbare verstopte porieë onder jou veloppervl­ak nog voordat hulle sigbare knoppies kan word.

Ek sal altyd ’n spesiale assosiasie met die African Extracts Rooibosvel­sorgreeks hê. My ouma Arrie het tot in haar negentigs getrou elke oggend en aand haar vel gereinig, verfris en bevog, en dié plaaslike reeks met sy subtiele rooibosgeu­r was haar gunsteling. By haar het ek geleer dat ’n gereelde velsorgroe­tine jou nie net mooi versorg laat lyk nie, maar jou ook goed laat vóél – die geheim agter egte skoonheid. Tans is een van my gunsteling­e die voedende Daily Repair Facial Oil (R220).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa