Sarie

Boekuittre­ksel: Willem Pretorius iewers êrens

- SAAMGESTEL DEUR DEBORAH STEINMAIR FOTO’S BERNARD BRAND

‘Landskapsk­ilder Willem Pretorius se skilderye gaan oor stadig ry, tyd verwyl, nie spandeer nie. Dit gaan oor onthou, soms ’n wêreld wat vir stedelinge verlore is, maar soms ’n tyd wat vir altyd verlore is,’ lui die inleiding. In dié boek deel skrywers die herinnerin­ge wat sy olieverfki­ekies by hulle wek. SARIE het drie van die uitsonderl­ike reaksies daaruit gekies

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa