Sarie

‘EK DINK NOU ANDERS’

-

Sy’s opgewonde oor die moontlikhe­de, veral omdat sy nou anders na die lewe kyk. Só sê die 16-jarige Nicole Nathan van Pretoria, SARIE Nuwe Gesig 2021, wat op die voorblad van ons sexy kleiner SARIE is. Twee dae lank was sy en ons SARIE Voorbladge­sig 2021, Emme Scholtz van Somerset-Wes (op dié uitgawe se voorblad), in die ateljee voor die kamera en op die derde in heldergeel kanolaveld­e. In 2022 sal Nicole in graad 12 by Woodhill College, Pretoria, wees. Lees haar storie in die kleiner SARIE, tans op die rak.

 ?? ?? LEANA CR
LEANA CR
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa