Sarie

3DE KEER PERFEK

- FOTO HANRI HUMAN

Schané Venter, ons Voorbladge­sigwenner in 2019, se lewensfilo­sofie – probeer weer één keer – werk duidelik vir haar! Sy is nou Schané

Fouché nadat sy in September getroud is, maar eers nadat die troue drie keer weens die pandemie uitgestel moes word. Soos altyd het die stylvolle Schané die asem op haar groot dag weggeslaan. Sien bl. 73 en 86.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa