Sarie

’N KAMEELPERD SE BESTE VRIENDIN

-

Dis nie net onder olifante en sjimpansee­s waar die vroulike geslag op mekaar staatmaak nie. Nuwe navorsing toon dat kameelperd­e vriendinne het met wie hulle jare lange bande smee, hulle eet saam, waak saam oor hul dooie kalwers en bly na aan hul ma en ouma. Die studie van 400 bladsye, wat onder meer onder kameelperd­e in Suid-Afrika gedoen is, weerlê vroeëre oortuiging­s dat dié diere nie sterk sosiale strukture en onderlinge organisasi­e het nie. Bron: insidehook.com

 ?? Blaai om > ??
Blaai om >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa