Sarie

SÊ DIT REG!

-

Voel dit soms of jou baas jou nie hoor nie? Of miskien sê jy een ding, maar jou man hoor iets heel anders. Dalk is dit omdat julle tot verskillen­de “kommunikas­iesisteme” behoort, sê die verhouding- en kommunikas­iespesiali­s Leah Sefor in haar boek That’s Not What I Meant! . As jy eers weet waar jy inpas – waarnemer, luisteraar, analis of iemand ingestel op verhouding­s (connector) – en met wie jy te make het, kan jy jou manier van kommunikee­r aanpas. En uiteindeli­k ’n beter verhouding hê. Leah deel ook ander insigte oor die onderwerp.

(Tafelberg, R290)

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa