Sarie

TERUG KANTOOR TOE IN 2022?

-

Covid-19 het die 9-tot-5werkdag vir altyd verander. ’n Nuwe internasio­nale peiling onder 3 300 kantoorwer­kers van 10 lande toon meer as 80% wil in die toekoms hul eie werkure bepaal en ’n gesonde werk/leef-balans hê. Maar nie almal wil net tuis werk nie. 79% wil minstens een keer per week kantoor toe gaan. 63% wil nie kantoorgeb­onde wees nie, maar verkies ’n hibriede vorm – ’n kombinasie van kantooren tuiswerk en/of werk by ’n koffiewink­el of gedeelde werkruimte. 61% smag na “regte” interaksie met kollegas.

Bron: Worker Preference­s Barometer deur JLL, uitgereik deur Tétris Design & Build

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa