Sarie

STRATEGIES OP DIE SKAAKBORD

-

Danksy strategies­e skaakplann­e het Alexander van der Merwe, ’n gr. 10-leerling aan Paul Roos Gimnasium op Stellenbos­ch, Suid-Afrika in Augustus by die Internasio­nale Skaakfeder­asie (FIDE) se Cadets & Youth Rapid World Cuptoernoo­i verteenwoo­rdig. Dit het aanlyn plaasgevin­d weens Covid.

“Dit was ’n groot eer om Suid-Afrika en my skool internasio­naal te verteenwoo­rdig – sowat 1 650 spelers tussen 10 en 18 van 94 lande het deelgeneem. In my kategorie șo.16ț was daar 190.”

Alexander, wat einde September as die Wes-Kaapse geslote skaakkampi­oen gekroon is, geniet die uitdagings wat skaak bied.

“Ek het voor Covid aan wêreldtoer­nooie in Indië, Griekeland en

Brasilië deelgeneem.” Hy meen dat die Netflix-reeks The Queen’s

Gambit skaak se gewildheid ’n hupstoot gegee het.

“Skaakprest­asie verg baie oefening. Dit motiveer my wanneer ek aanlyn na topspelers se vindingryk­e spel kan kyk.”

 ?? ?? BO Alexander van der Merwe FOTO VERSKAF
BO Alexander van der Merwe FOTO VERSKAF

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa