Sarie

SUID-AFRIKAANSE BOEKE MET gravitas

- FOTO FOTO LINKS Die Bokke vier hul reekssege teen die Britse en Ierse Leeus. FOTO GETTY IMAGES/GALLO IMAGES

Twee Suid-Afrikaners het vanjaar die Booker-langlys gehaal: Karen Jennings vir haar roman An Island en Damon Galgut vir The Promise .Dié literêre prys bekroon die beste Engelse roman wat in die Verenigde Koninkryk en Ierland gepublisee­r is.

Deborah Steinmair, skrywer, boekresens­ent en redakteur van Protea Boekhuis, sê Jennings se manuskrip is deur vele uitgewers weggewys voordat ’n klein uitgewer, Holland House, uiteindeli­k vyfhonderd eksemplare gedruk het. Die boek takel kwessies soos grondregte en xenofobie. Galgut se roman, wat intussen ook die kortlys* as een van die bestes nóg beskryf. (Netwerk24)

Daar is niks soos sport om patriotism­e se vure aan te blaas nie. Dink maar aan Tatjana Schoenmake­r en Bianca Buitendag* wat by vanjaar se Olimpiese

Spele in Tokio medaljewen­ners in onderskeid­elik swem en branderpla­nkry was.

“VAT 5!” bulder Rapport oor die Boksege teen die Leeus in ’n ontledings­tuk deur Hendrik Cronjé. Hy lig vyf meestersku­iwe gehaal het, handel oor ’n wit gesin wat uitmekaars­keur ná die beëindigin­g van apartheid. (Sy The Good Doctor en In a Strange Room het onderskeid­elik in 2003 en 2010 ook die kortlys gehaal.)

Steinmair sê: “Dit is inspireren­d dat uit dieselfde grond waarin ons geplant is, wonderlike struike ontspring het.” Sy noem J.M. Coetzee, wat die Booker-prys twee keer losgeslaan het vir sy Life and Times of Michael K

– te make met spankeuses en verdedigin­g – deur die breierduo Rassie Erasmus en Jacques Nienaber uit as rede waarom die Bokke gewen het.

Daar was ’n paar uitdagings voor die toetsreeks: ’n Covid-uitbreking in die Bok-span en albei spanne wat moes voorberei in bioborrels – gekluister in hotelle sonder hul gesinne. Maar Erasmus het gesê dinge gaan so normaal as moontlik verloop – en al is die toeskouers tuis voor die televisie, word die en Disgrace, en Nadine Gordimer vir haar The Conservati­onist. “Dit laat Suid-Afrikaners voel ons stories is ook merkwaardi­g en vuur ons aan om te skryf.”

* Die wenner is op 3 November, kort ná SARIE se saktyd, aangewys.

LINKS Karen Jennings

CAROL COELHO/INSTAGRAM ONDER Damon Galgut GETTY IMAGES/GALLO IMAGES volksliede­re gesing. (News24.com)

Bokkaptein Siya Kolisi het agterna gesê al was daar nie toeskouers nie, was dit maklik om hul beste vir die land te gee. Hy het vertel hoe groot getalle ondersteun­ers opgedaag het om die Bokke op pad na die wedstryd sukses toe te wens en dat hulle Suid-Afrika nie kon teleurstel nie. * Lees “Praat met Bianca” op bl. 28.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa