Sarie

KETTINGHAL­SSNOER

-

(bl. 74) Dis meer as ’n trend, dis ’n stapelitem vir jou juwelekiss­ie. Trek aandag na jou halslyn deur ’n kettinghal­ssnoer in verskillen­de diktes en lengtes te dra.

Twee-in-een goue kettinghal­ssnoer (R275), Lovisa. Bonkige goue kettinghal­ssnoer (R200), Lovisa. Bypassende eenstuk (bodysuit) en broek met slangvelmo­tief (prys op aanvraag), Stephen van Eeden x MMXMS. Swart sonhoed (R599), Country Road.

GROOTTES Eenstuk: Op aanvraag Broek: Op aanvraag

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa