Sarie

‘PRAIRIE’GEÏNSPIREE­RDE BLOES

-

(bl. 79)

’n Bloes met pofmoue gee ’n uitrusting ’n romantiese gevoel. Wees op die uitkyk vir kort, driekwart- of lang pofmoue; nóg beter as daar ekstra detail is soos kant, broderie anglaise of smokwerk.

Wit pofmoubloe­s (R1 550), Stephen van Eeden x MMXMS. Steenkleur­ige miniromp met knoopdetai­l (R999), Witchery. Bonkige halssnoer versier met kunsstene (R300), Lovisa.

GROOTTES Bloes: S – L Romp: 6 – 16

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa