Sarie

’n sonbruin vel

-

’n Songekuste vel is die eerste teken van ’n luilekker tyd. Daar is ’n wye reeks selfverbru­iningsprod­ukte beskikbaar wat sorg vir ’n tydelike, veilige én vinnige manier om te lyk asof jy tyd in die son deurgebrin­g het.

KIES JOU FORMULE

VOGROOM – Lyfrome met ’n klein hoeveelhei­d verbruinin­gsbestandd­ele wat sorg dat jou vel mettertyd liggies verbruin. Ideaal as jy skrikkerig is vir ’n verbruinin­gsproduk.

MOUSSE – Perfek vir beginners. Die formule wend maklik aan en word vinnig droog.

SPROEI – Vir iemand wat van gemak hou. Omdat jy die produk aanspuit, bedek dit groot dele van jou lyf op ’n slag.

Wend vooraf ’n bietjie vogroom aan droër dele soos jou voete, knieë en elmboë. Dit keer dat hierdie dele te veel van die verbruinin­gsproduk absorbeer en donkerder as die res van jou lyf is

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa