Sarie

VIR JOU GESIG

-

’n Nuwe generasie verbruinin­gsprodukte word nou ook vir jou gesig ontwikkel. Dié produkte lewer ligter en stadiger verbruinin­g sodat jy volle beheer het oor hoe sonbruin jy jou gesig wil hê. Meng bloot ’n paar druppels met jou gesigserum, vogroom of onderlaag. PROBEER: Skinny Tan Coconut Water Face Serum Tanning Drops (R250)

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa