Sarie

DEK JOU TAFEL SÓ

-

’n Strandete hoef nie ongemaklik te wees nie, maar kies ’n strand waar jy maklik toegang tot jou motor het. (Die meeste strande in Suid-Afrika laat kuiers toe, hoewel drank en oop vure verbied word.) Kratte met los deure bo-op maak ’n lekker lae tafel. Gebruik ’n groot stuk ongebleikt­e linne as tafeldoek en kleurryke kussings vir sitplek. Ons het die tafel versier deur ou koekpanne met klam seesand te vul en droë blomme daarin te druk. Kyk by blomwinkel­s vir dié nuwe tendens.

Die geheim van kuier in die feestyd is eenvoudige kos wat jy voor die tyd kan maak Herman

 ?? ?? Koue beesfilet op bruschetta met tamatiesla­ai (bl. 104)
Koue beesfilet op bruschetta met tamatiesla­ai (bl. 104)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa