Sarie

Piekniekty­d

-

Die somer vra vir heerlike pieknieks onder koeltebome, langs ’n rivier of op die strand. Hierdie piekniekma­ndjie van rottang is volledig toegerus met 6 elk melamienbo­rde, plastiekwy­nglase, messe, vurke, lepels, ’n botteloopm­aker en ’n sout- en peperpotji­e. R1 869 by Yuppiechef

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa