Sarie

BRING DIE HABITAT NA JOU HUIS

-

Duram se Habitat Colour Collection is deur die natuur se uiteenlope­nde kleurpalet geïnspiree­r. Die versamelin­g het 90 kleure, almal beskikbaar in ’n handige 90 ml-kleurmonst­er. Aards en gesofistik­eerd, dapper maar tog neutraal, daar was nog nooit ’n makliker manier om die perfekte kleur vir jou huis te kies nie.

Vra vir Duram by jou plaaslike hardewarew­inkel.

Die verf wat slim ontwerp is om stylvol te lyk. Die kleur en glans van droë verf kan verskil van dié in die advertensi­e.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa