Sarie

Laktose-intolerant? Kies Clover Nolac

-

Clover se Nolac-reeks sluit nou melk, suiwelhapp­ies en maas in – alles vooraf behandel met laktase, ’n ensiem wat jou liggaam help om suiwelprod­ukte te verteer. Die bygevoegde kalsium en vitamien D maak dit boonop makliker vir mense met ’n laktose-intolerans­ie om meer van dié voedingsto­wwe in te kry. Die heerlike, romerige smaak van Nolac-produkte kan in tee en koffie tot snoephappi­es geniet word. Kontakbeso­nderhede: sparta.co.za

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa