Sarie

Hou partytjie met hart en siel

-

Toe wynmakers Thierry en Guy hul heerlike FAT bastard-wyne die eerste keer geskep het, het hulle hul hart, siel en ’n gul skeut vrygewighe­id in elke bottel gestort. Die wyn is vir veel langer op die moer laat lê as gewoonlik, wat dit toegelaat het om meer te ontwikkel, en vandag is daar nege vrugtige, ryk, volronde en kosvriende­like wyne in die reeks. Die FAT bastardree­ks is landwyd te koop vanaf R75 (witwyne) en R110 (rooiwyne).

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa