Sarie

’n Sauvignon blanc vir almal

-

Met sy koel wingerdhel­lings en skaliegron­d maak die Diemersdal-landgoed buite Durbanvill­e van SA se voorste sauvignon blancs. Van wyne met geure van tropiese vrugte vir alledaagse genot tot gehoute sauvignon blanc met die kompleksit­eit van ’n grootse witwyn. Wat ook al jou voorkeur, jy sal ’n sauvignon blanc kry wat jou palet tevrede sal stel. Aanlyn by diemersdal.co.za te koop.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa