WARM EN kriewelrig?
Dis somer en die dae en nagte raak weer warm. Stuit onnodige warm gloede en nagsweet met Manna Hot Flush Gel. Dis heeltemal natuurlik en bevat essensiële olies soos skarleisalie, peperment en malva. Beskikbaar by Clicks, onafhanklike apteke en takealot.com. Of besoek mannaplus.co.za