Sarie

VAN VERGEET MY NIE TOT BRITBOX

-

Die SA aktrise Alice Krige is vanaf 13 Januarie op die stromingsd­iens BritBox in die Britse reeks The Syndicate te sien. Alice het in Gqeberha grootgewor­d en aan Rhodes studeer. Nadat sy teenoor Hans Strydom in die 1976-fliek Vergeet my nie gespeel het, is sy Londen toe. Haar deurbraak-rol was in die Oscar-treffer Chariots of Fire (1981) en sedertdien was sy al in tientalle produksies, van Star Trek (as Borg Queen) tot Thor: The Dark World. In die reeks is sy Lady Hazelwood, wat nie eintlik meer haar spogleefst­yl kan bekostig nie, en dan wen haar personeel die lotery. Bron: wikipedia.com REGS Alice as Lady Hazelwood.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa