Sarie

5 GELDLESSE VIR

2022

-

Selfs finansiële ghoeroes moes leer en probeer . . . Edwin Theron, uitvoerend­e hoof van Sanlam Indie, verklap watter lesse hy wens hy al in sy vroeë 20’s geleer het: 1. Lewe binne jou vermoë. Gee net uit wat jy kan bekostig. 2. Betaal die skuld waarop jy die hoogste rente betaal eerste af, so gou jy kan. 3. Stel elke maand vir jouself ’n nie-onderhande­lbare spaardoelw­it. 4. Oorweeg lewensvers­ekering as jy afhanklike­s (ouers/grootouers/ kinders) én skuld het. 5. Wéét waarheen jou geld elke maand gaan. Lys alle uitgawes.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa