Sarie

Nou te koop!

-

Die nuwe jaar is hier – en ’n nuwe SARIE KOS met heerlike resepte vir 2022. In dié Somer-uitgawe vier ons ons eie koswortels en geure met die unieke smake van fynbos en ontdek tee is vir meer as drink. Die debat word voortgesit oor kaas, tamatie, uie, blatjang of geen blatjang nie op die ikoniese braaibrood­jie. En daar is die gewilde 10 resepte, met net 7 bestanddel­e elk, vir maklike, vinnige middel-vandie-week-etes. Kry ook 7 beginsels vir gesonder lewe terwyl jy steeds lekker eet. Moenie jou SARIE KOS Somer misloop nie

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa